Koop jou Gedenkboek hier

1. Betaal R350 (R250 vir die boek + R 100 vir geregistreerde pos) in die volgende bankrekening:

Rekeninghouer: RS van Rensburg

Bank: Investec Private Bank

Tipe rekening: Lopend

Taknaam: Sandton

Takkode: 580105

Rekeningnommer: 10010141233

2. Stuur die bewys van betaling, jou naam en posadres na: jeanette@rvr.me

3. Jy sal 'n "tracking number" per e-pos ontvang wanneer jou boek gepos is. Versendings vind weekliks plaas.

©2019 by Renier van Rensburg. Proudly created with Wix.com